n die Wes-Kaap het die opleiding en ontplooiing van LEAP-offisiere, wat eintlik beskryf kan word as ‘n plaaslike basiese polisiemag, reeds gelei tot ’n daling in moorde in probleemgebiede soos Nyanga, Mitchell’s Plain, Delft, Kraaifontein en Khayelitsha.