Argief

polisie

Die waterbessieboom aard naby water. Maar die Kaapse watertafel is so hoog dat dit selfs op die Vlakte groei.

Ep 94: Watter straatbome is beste vir die Strandveld-gebied, die fynbosgebied en vir kusdorpe?

Watter straatbome is beste vir die Strandveld-gebied, die fynbosgebied en vir kusdorpe? En hoekom is maatskaplike dienste, sekere skole en die polisiediens op die dorp ondoeltreffend of eintlik afwesig?
Ep 88: Meer as 21 000 gevangenes op parool se beamptes weet nie waar hulle is nie (Deel 2)

Ep 88: Meer as 21 000 gevangenes op parool se beamptes weet nie waar hulle is nie (Deel 2)

Het jy geweet meer as 21 000 gevangenes wat op parool vrygelaat is, maak ’n gek van die land se paroolstelsel, want hulle paroolbeamptes het geen idee waar die geparooldes hulle bevind nie?
A culture of better service and use of minimal force are key to improving public confidence in the South African Police Service. GCIS/Flickr

Ep 76: ’n Tekort aan brandweerstasies en polisievoertuie in Vrystaatse dorpe

’n Tekort aan brandweerstasies en polisievoertuie in Vrystaatse dorpe; rioolbesoedeling ook in die Vrystaat; Eskom wat dreig op Tshwane se krag af te skakel; die effek van hoër eiendomsbelasting op skole; en ’n oorsig oor watervoorsiening aan die Nelson Mandela Metro.
Ep 35: Waterregte is inderdaad verhandelbaar; nog oor die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers

Ep 35: Waterregte is inderdaad verhandelbaar; nog oor die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers

Waterregte is inderdaad verhandelbaar; dwelmprobleme in dorpe; hoe ’n munisipaliteit van vrotsig tot toppresteerder gevorder het; en nog ’n aspek van die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers.

Verken

Kies jou dorp of onderwerp