Argief

werkskepping

Ep 65: Tienduisende plukkers en pakkers is besig op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus na ander wêrelddele verskeep word

Ep 65: Tienduisende plukkers en pakkers is besig op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus na ander wêrelddele verskeep word

Dit is tans ‘n miernes van bedrywighede in die Sondagsriviervallei waar tienduisende plukkers en pakkers besig is op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus word na ander wêrelddele verskeep word. ’n Nuwe rekenaarsentrum wat deur die sitrusboere moontlik gemaak is, is onlangs by een van die skole in die vallei geopen. Mari Hudson vertel meer van die projek. Ernst van Jaarveld vertel ook van fynbosplante.
An informal settlement near Lenasia in south Johannesburg, South Africa.SIPHIWE SIBEKO / REUTERS

Ep 30: Onwettige plakkers tydens Inperking: Raad vir dorpe/stede (Deel 2)

Dorpe en munisipaliteite se hande is nie afgekap as dit by die verwydering van onwettige grondbesetters kom nie. Vroeë optrede, aanpassings in munisipale regulasies om die Paai-wetgewing se gapings te ondervang, en vroegtydige beplanning is deel van die oplossing. ’n Nuwe behuisings-aanslag is ook nodig om dorpe meer funksionerend te maak.

Verken

Kies jou dorp of onderwerp