Ep 77: Die jongste oor Zimbabwiese burgers met ZEP permitte; die Parys-waterkwessie

Ep 77: Die jongste oor Zimbabwiese burgers met ZEP permitte; die Parys-waterkwessie

Die jongste oor Zimbabwiese burgers met ZEP permitte; die Parys-waterkwessie

Wat staan werkgewers van Zimbabwiese burgers met ZEP-permitte wat in Junie 2023 verval, te doen?

En waar staan sake om Parys en omstreke van rioolbesette water te red?

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Lees meer oor die ZSP/ZEP permit

Skryf aan gesond@rsg.co.za indien julle raad/die naam van ‘n konsultant wat kan help, van NEASA wil ontvang.

https://neasa.co.za/zimbabwean-special-permits-permits-to-be-terminated-guidance-for-employers-and-employees/

https://www.news24.com/news24/africa/news/zimbabwe-exemption-permit-here-is-what-you-can-take-back-to-zimbabwe-when-permits-are-discontinued-20220812

https://www.news24.com/news24/southafrica/news/zimbabwean-exemption-permit-court-battle-underway-to-stop-arrests-deportations-20220727
https://www.bloomberg.com/news/articles/2022-06-15/south-african-plan-to-end-zimbabweans-permits-faces-challenge

Agtergrond-inligting oor die Parys-waterkwessie

In ‘n noodvergadering Vrydag het die Ngwathe Munisipalteit ontken dat daar ‘n waterverskaffingsprobleem is, of dat die water besoedel is. ‘n Besoek deur Afriforum Vrydag aan Tumahole het getoon dat twee van drie watwertenks, wat ver van inwoners geleë is, leeg is en dat ‘n derde nie ‘n kraan het waaruit water getap kan word nie. Afrikforum het weereens monsters laat toets. Ons sal Maandag uitvind wat verder gebeur.

Deel hierdie episode

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Luister verder

Meer episodes

Die dorp spog met verskeie mooi Art Deco geboue

Ep 102: Hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter

‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter.
Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap – ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery.
Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk.