Argief

munisipaliteit

Ep 67: Ons kyk aan die hand van drie ware voorbeelde na tipiese munisipale probleme

Ep 67: Ons kyk aan die hand van drie ware voorbeelde na tipiese munisipale probleme

Tipiese probleme by baie munisipaliteute sluit in waterlekkasie, rioolbesoedeling, wanbesteding, spook-werknemers wat onwettig en nie volgens die organogram aangestel is nie, en powere werketiek en -standaarde. Ons kyk aan die hand van drie ware voorbeelde in die Vrystaat, Laeveld en Oos-Kaap na van die probleme.
Lugfoto van ’n vallei met boorde en berge

Ep 66: Die stand van té veel munisiplaiteite in die land is gewoon power

Die stand van té veel munisiplaiteite in die land is gewoon power. Ons kyk na die bevindinge van die ouditeur-generaal en na ’n samestelling van reaksie op die ouditverslae uit RSG-onderhoude deur Gustav Greyling, Udo Carelse en Mariëtta Kruger wat eerste op Op en Wakker, Monitor en Naweekaktueel gehoor is.
Ep 35: Waterregte is inderdaad verhandelbaar; nog oor die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers

Ep 35: Waterregte is inderdaad verhandelbaar; nog oor die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers

Waterregte is inderdaad verhandelbaar; dwelmprobleme in dorpe; hoe ’n munisipaliteit van vrotsig tot toppresteerder gevorder het; en nog ’n aspek van die gebrek aan regte van grondeienaars teenoor onwettige plakkers.
Lugfoto van ’n vallei met boorde en berge

Ep 34: Jou wyksraadslid móét aan jou verslag doen

Die verkiesing is verby, en dorpenaars het ’n nuwe kans om hulle deelname- en waghondrol te vervul om te verseker dat hulle munisipaliteit die regte dinge doen. Jou wyksraadslid is jou “public servant” en móét aan jou verslag doen.
Ep 31: Inwoner, maak só seker dat jou munisipaliteit dienste lewer

Ep 31: Inwoner, maak só seker dat jou munisipaliteit dienste lewer

Die gemeenskap het ’n groot rol te speel in wat in hulle dorpe aangaan en om te verseker dat die munisipaliteit dienste lewer. Dr. Harlan Cloete vertel hóé. Maak dit deel van jou planne ná die verkiesing.

Verken

Kies jou dorp of onderwerp