Argief

sondagsriviervallei

Bome op die dorp is in bedwang gebring en die takke is weggery.

Ep 78: Oos-Kaapse dorp aan’t skoon- en groenmaak

In Parys gaan dit nie goed met riool in die water nie. Die Sondagsriviervallei is bekroon vir sy skoonmaak- en groenmaakprojekte wat besig is om vlerke te kry, en kan die munisipaliteit ook spog met hulle verbeterde finansiële bestuur.
Ep 65: Tienduisende plukkers en pakkers is besig op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus na ander wêrelddele verskeep word

Ep 65: Tienduisende plukkers en pakkers is besig op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus na ander wêrelddele verskeep word

Dit is tans ‘n miernes van bedrywighede in die Sondagsriviervallei waar tienduisende plukkers en pakkers besig is op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus word na ander wêrelddele verskeep word. ’n Nuwe rekenaarsentrum wat deur die sitrusboere moontlik gemaak is, is onlangs by een van die skole in die vallei geopen. Mari Hudson vertel meer van die projek. Ernst van Jaarveld vertel ook van fynbosplante.
Ep 58: Wat gaan aan in die Sondagsriviervallei?

Ep 58: Wat gaan aan in die Sondagsriviervallei?

My hart is baie seer oor wat op die oomblik in my groen vallei aan die gang is. Opdateer Sondag 1 Mei 2022 Alles is sedert Vrydag 29 April redelik kalm, soos ook verlede naweek. Groepe het ingestem tot ‘n wapenstilstand van 14 dae vir onderhandelings
Ep 17: Munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref.

Ep 17: Munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref.

Al hoe meer munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref. Die waterbeheerders van die Sondagsriviervallei bestuur, anders as in baie streke, dié vallei se water uiters doeltreffend, net om te sien hoe dinge by die plaaslike munisipaliteit skeefloop.
Ep 16: Sondagsriviervallei: water in streek goed bestuur; munisipaliteit maak droog (Deel 2)

Ep 16: Sondagsriviervallei: water in streek goed bestuur; munisipaliteit maak droog (Deel 2)

Probleme met watervoorsiening en dienslewering is besig om ernstige afmetings aan te neem in die meeste dorpe en stede in Suid-Afrika. In dié episode raak-raak ons aan die stand van sake in Lydenburg, Johannesburg, Deneysville, Bloemfontein en Koster en vind uit waar staan samewerking tussen die private en staatsektore.

Verken

Kies jou dorp of onderwerp