Ep 57: Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog

Ep 57: Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog

Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog

Eienaars van wildsplase, en ook woonstel- en kommunebewoners en ouetehuise, moet hulle regmaak vir yslike verhogings in eiendomsbelasting.

Mangaung beplan om wildsplase se eiendomsbelasting vyftienvoudig te verhoog, en in Gauteng kan eiendomsbelasting vir woonstelle, kommunes en ouetehuise minstens verdubbel.

Hierdie verhogings kan dalk binnekort ook in die hele land geld.

Jy kan beswaar maak, maar jy sal moet spring.

Ons gee raad.

Ek gesels met Ben Wilsnach, direkteur van RatesWatch

http://www.rateswatch.co.za/

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Ep 57: Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog

Deel hierdie episode

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Luister verder

Meer episodes

Die dorp spog met verskeie mooi Art Deco geboue

Ep 102: Hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter

‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter.
Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap – ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery.
Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk.