Argief

bloemfontein

Ep 57: Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog

Ep 57: Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog

Eienaars van wildsplase, en ook woonstel- en kommunebewoners en ouetehuise, moet hulle regmaak vir yslike verhogings in eiendomsbelasting. Mangaung beplan om wildsplase se eiendomsbelasting vyftienvoudig te verhoog, en in Gauteng kan eiendomsbelasting vir woonstelle, kommunes en ouetehuise minstens verdubbel. Hierdie verhogings kan dalk binnekort ook in die hele land geld.
Ep 17: Munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref.

Ep 17: Munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref.

Al hoe meer munisipaliteite laat hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref. Die waterbeheerders van die Sondagsriviervallei bestuur, anders as in baie streke, dié vallei se water uiters doeltreffend, net om te sien hoe dinge by die plaaslike munisipaliteit skeefloop.
Ep 16: Sondagsriviervallei: water in streek goed bestuur; munisipaliteit maak droog (Deel 2)

Ep 16: Sondagsriviervallei: water in streek goed bestuur; munisipaliteit maak droog (Deel 2)

Probleme met watervoorsiening en dienslewering is besig om ernstige afmetings aan te neem in die meeste dorpe en stede in Suid-Afrika. In dié episode raak-raak ons aan die stand van sake in Lydenburg, Johannesburg, Deneysville, Bloemfontein en Koster en vind uit waar staan samewerking tussen die private en staatsektore.

Verken

Kies jou dorp of onderwerp