Ep 10: Sitrusboere help só

Ep 10: Sitrusboere help só

Beskrywing:

Mari Hudson stel jou voor aan ’n sakeman van Kirkwood, en ons hoor wat die sitrusboere van die Sondagsriviervallei doen, en dit is veel meer as om rioolpompe in stand te hou.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Kyk na enkele van die vele gesigte van die vallei

Hulp vir dorpe met waterprobleme

Goeiedag,

Hoop dit gaan goed met die span.

Maskam Water het na die uitsending van Ons Mooi Dorp geluister, en ons bied ons advies en raad vir enige gemeenskap, wat sukkel met water en rioolprobleme aan verniet.

Gerhard Cronje, ons Hoof Uitvoerende Beampte het ‘n passie vir ons waterbronne en gemeenskappe, en hy glo dat ons ‘n verskil kan maak deur herwinning.

Ons bied ook geleenthede aan vir gemeenskappe om hulself te bemagtig, deur gebruik te maak van plaaslike verskaffers om ons sisteme en produkte te installeer, asook om hul die geleentheid te gee om hul besighede te groei, deur herverkopers en handelaars te word van Maskam Water.

Daarom is ons beskikbaar om te help in enige dorp/gemeenskap wat ons raad en/of advies nodig het vir water en rioolprobleme vir julle program.

Ons kan ‘n virtuele vergadering opstel om verder te gesels. Laat my weet wanneer die span sal pas, en dan kan ons skeduleer.

Maskam Groete,

Ep 10: Sitrusboere help só

Deel hierdie episode

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Luister verder

Meer episodes

Die dorp spog met verskeie mooi Art Deco geboue

Ep 102: Hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter

‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter.
Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap – ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery.
Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk.