Argief

algemeen

Ep 9: Ontmoet Kirkwood se mense

Ep 9: Ontmoet Kirkwood se mense

Mari Hudson stel jou voor aan nog inwoners van Kirkwood en die Sondagsriviervallei. Identifiseer saam met ons die probleme in jou dorp, en stap die pad saam met ons om dit op te los.
Kirkwood

Ep 8: Ontmoet Kirkwood

In die agste program deel ’n kundige die belangrikste raad wat sal bepaal of jy kan help om jou dorp beter funksionerend te maak. En ons stel jou voor aan Kirkwood en die Sondagsriviervallei, en van sy inwoners.
Ep 7: 4 dinge wat jy moet weet

Ep 7: 4 dinge wat jy moet weet

In die sewende program gesels ons oor die vier dinge wat jy móét weet om as gemeenskap met jou munisipaliteit saam te werk.
Ep 6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? (Deel 2)

Ep 6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? (Deel 2)

Die program is daarop gemik om dorpe te help om weer of vir die eerste keer, modeldorpe te word. In die sesde program brei ons verder uit oor die eerste stappe om samewerking tussen die gemeenskappe en hulle munisipaliteite te bewerkstellig.
Ep 6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? (Deel 2)

Ep 5: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? (Deel 1)

In die vyfde program fokus ons op hoe inwoners te werk kan gaan om die eerste stappe te doen. Gesprekke met gemeenskappe en gemeenskapsleiers van alle sektore is die eerste stap.
Ep 2: Jy hét baie magte

Ep 2: Jy hét baie magte

In die tweede program fokus ons op die feit dat ons meer magte het om dinge te verander as wat ons besef, en ook op basiese, volhoubare sakebeginsels. Ons kyk na spaza winkels en shisamyamas as voorbeelde.
Ep 1: Oorsigtelike blik op dorpe in ons land

Ep 1: Oorsigtelike blik op dorpe in ons land

Ek stel die doelwitte van die program bekend, gesels met Petrus de Kock, wat ‘n oorsig gee oor die stand van dorpe in ons land, en ek nooi dorpe om ons te vertel van hul suksesvolle projekte.

Verken

Kies jou dorp of onderwerp