Ep 54: Rietbron; Karootuin (Deel 3)

Gazania Krebsiana

Rietbron; Karootuin: Deel 3

Kan mens enige tyd van die jaar bome plant as die lus jou pak? Of slegs in die vroeë lente? Karoo-inwoners moet kennis neem dat dorpe in dié gebied ook verfraai kan word met ’n ryk verskeidenheid inheemse plante wat by droogte- en ryp-omstandighede aangepas is. Dr. Ernst van Jaarveld, bekende plantkundige, is Mari Hudson se gas.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Meerjariges en ander kruidagte struike

Karoosalie (Salvia disermas), Namasalie (Salvia namaensis), tongblaarsalie (Salvia radula), kruipsalie (Salvia repens), draaibossie (Felicia filifolia), gousblom (Gazania krebsiana), verneukhalfmensie (Acanthopsis diserma), karooviooltjie (Aptossimum indivisum), kankerviooltjie (Aptossimum procumbens), bergappel (Asparagus striatus), kattekruie (Ballota africana), tongklapper (Barleria lichtensteinii), skerpioenbos (Barleria simulans), perdebos (Berkheya spinosa), veldpatat (Commicarpus pentandrus), karoo grasangelier (Dianthus thunbergii, bitterbos (Chrysocoma ciliata), witbietou (Dimorphotheca cunmeata),  heidekapok (Eriocephalus ericoides), waterharpuis (Euryops annae), draaibossie (Felicia filifolia), harige draaibossie (Felicia hirsuta), groot-bloublommetjie  (Felicia ovata), slanghoutjie (Garuleum bipinatum), rooi-botterblom (Gazania krebsiana), bloubekkie (Heliophila  suavissima), rooi-klokkiesbos (Hermannia grandiflora), klipdagga (Leonotis  ocyhmifolia), klein-leubekkie (Nemesia  fruticans),  karoo bietou (Osteospermu sinuatum), boegoe karoo (Pteronia adenocrpa),  geelboegoekaroo (Pteronia glauca). Karoovaaltee (Stachys cuneata), vaaltee (Stachys  rugosa).

Grondbedekkers

Mat-gousblom (Arctotheca calendula), veldpatat (Commicarpus pentandrus), Vrystaatvygie (Delosperma cooperi), Lydenburg-vygie (D. lydenburgense), Lesotho-vygie (Delosperma nubigena), klipbokvygie (D. obtusum), wondertapyt (Dichondra micrantha), koenana (Diclis reptans), oortjies (Falkia oblonga), vrouebossie (Geranium incanum), afgrond-silwersewejaartjie (Helichrsum chionospaerum), duin-sewejaartjie (H. cymosum), molepelle (H. sutherlandii), geel-sewejaartjie (H. setosum), karoo-aalwyn (Aloe grandidentata) vorm digte plate onder die bome.

Eenjariges

Renostergousblom (Arctotis acaulis), witgousblom (Arctotis leiocarpa), Boesmanland gousblom (Arctotis venusta) geeloog sambreeltjie (Felicia australis) klein blousambreeltjie (Felicia dubia), geel skilpadboterblom (Gazania lichtensteinii) bietou-opslag (Osteospermum scariosum), dwergmagriet (Ursinia nana)

Boesmanland gousblom – Arctotis Venusta
Boesmanland gousblom – Arctotis Venusta
Gousblomme
Gousblomme

Vetplante

Kraalaalwyn of kanonaalwyn (Aloe claviflora), kanniedood (Gonialoe variegata), blouaalwyhn (Aloe glauca),  langblomaalwyn (Aloe longistyla), koraalaalwyn (Aloe striata), vuurpylaalwyn (Aloiampelos striatula), sosatieplakkie (Crassula perforata), inrygertjie (Crassula rupestris), uitloper melkbos (Euphorbia stolonifera), karoo skilpadkos (Glottiphyllum peersii), bobbejaanghaap (Hoodia gordonii),   bobbejaankambro (Pachypodium succulentum),  lewerplant (Pleiospilos bolusii), klein lewerplatn (Pleiospilos compactus), vaalblaarvygie (Ruschia semidentata), smalblaar skoonma se tong (Sansevieria aethiopicum), sambokbos (Seneio junceus), bokkos (Kleinia radicans), karoo aasblom (Stapelia grandiflora), klein-doringvygie (Ruschia divaricata), donkiebos (Mestoklema arboriforme) naalblaar-dwergaalyun (Aristaloe aristata), karoo-bontaalwyn (Aloe grandidentata) geelkatsert (Bulbine abyssinica), lintblaarkopieva (B. narcissolia), kopieva (Bulbine frutescens), honde-oorplakkie (Cotyledon orbiculata),  vingerpol (Euphorbia clavrioides), bergvoetangel (E. aggregata), voetangel (Euphorbia ferrox) melkbos sonder melk (Kleinia longiflorus), dwerg boomplakkie (Crassula sarcocaulis).

Bolle, knolle en orgidee

gifbol (Boophone disticha), koranalelie (Ammocharis coranica), patrysblom (Androcymbium melanthioides), rivierlelsies (Crinum macowanii, C. bulbispermum), aandblom (Gladiolus ermeabilis), karoo vuurpyl (Kniphofia sarmentosa), bloutulp (Moraeae polystachya), vleilelie (Nerina laticoma), karoo tjienkereentjee (Ornithogalum seineri).

Orgidee

hoeveld-moederkappie (Bonatea speciosa subsp. anteniffera), platkappie (Eulophia clavicornis), geel-platkappie (Eulophia cooperi), klipskeur-platkappie (Eulophia ovalis), langbeen-platkappie (Eulophia streptopetala), geelhoed-platkappie (E. welwitschiii).

Waterplante

Waterlelies (Nymphaea nouchalii), wateruintjies (Nymphoides indica), dwergpapirus (Cyperus prolifer), rivierpampoen (Gunnera perpensa), palinggras (Vallisneria spiralis).

muisgras (Meilinus repens), dekgras (Hyparrhenia hirta), Melinis nerviglumaRooigras (Themena triandra).

Grasperke

Kweek (Cynodon bradleyi, C. dactylon), kiekoejoe (Penisetum clandestinum).

Deel hierdie episode

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Luister verder

Meer episodes

Die dorp spog met verskeie mooi Art Deco geboue

Ep 102: Hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter

‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter.
Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap – ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery.
Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk.