Ep 53: Rietbron; Karootuin (Deel 2)

Witstinkhout (Celtis Africanus)

Rietbron; Karootuin: Deel 2

Alle plante met melksap is nie noodwendig giftig nie. Diere leer baie gou dat sekere plante giftig is, al is dit nie deel van hulle oergeheue nie. Dié interessanthede kom aan die lig waar plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld vertel watter bome en struike wel in die Karoo sal groei. Die Karee, olien, Karoo noem-noem en witstinkhout is maar enkele van die bome wat droogte- en rypbestand is.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Bome

Soos met die hoeveld se dele is daar n groep bome wat hier natuurlik groei droogte en rypbestand is. Van al die biome is hierdie een die mees boomarm. Nieteenstaande is daar n helepaar soorte wat baie goed hier aard.

Olien (Olea europaea subsp. africana), basterolien (Buddleja saligna), karoo-boerboon (Schotia afra var. affra), fluweelrosyntjie (Grewia flava), karoorosyntjie (Grewia robusta), berggranaat (Rhicgozum obovatum) , karoo noem-noem (Carissa haematocarpa), deurmekaarbos (Ehretia rigida), heuningblom (Melianthus comosus), jakkalsbos (Diospyros austro-africana), witstinkhout (Celtis africana), karee (Searsia lancea),  taaibos (Searsia pyroides), Searsia burchelii,  gwarrie (S. undulata), bergkiepersol (Cussonia paniculata var paniculata), buffelsoring of blinkblaar wag n bietjie (Ziziphus mucronata),  Fluitjieswilger (Salix mucronata wynbessie (Dovyalis zeyheri), pietersielieboom (Heteromorpha arborescens) met sy mooi skilferbas, wilde-perske (Kiggelaria africana), kameeldoring (Acacia erioloba), vaalkameel (Acacia haematoxylon), haak en steek (Acacia tortilis), witgat (Boscia albitrunca), Oos Kaap witgat (B. oleoides), kleinblaarkwarrie (Euclea undulata),  lemoendoring (Parkinsonia africana), pendoring (Gymnosporia buxifolia) kanferbos (Tarchonanthus camphoratus)

Bome met argitektoniese vorms

Karoo-broodboom (Encephalartos lehmannii) bitteraalwyn (Aloe ferox), bergkiepersol (Cussonia paniculatavar.paniculata). Slangkopaalwyn (Aloe broomii), kokerboom (Aloidendron dichotomum),  Avasnoors (Euphorbia avasmontana)

Struike

Kaapse stokroos (Anisodontea capensis), malva-stokroos (Anisodontea malvastoroides) bergappel (Asparagus striatus), wilde-als (Artemisia afra), steenbokmelkbos (Gomphostigma fruticosa), bergkatbos (Asparagus laricinus), rivierkatbos (Ä. virgatus), hoesbos (B. glomerata), bergsalie (Buddleja loricata),  wilde-salie (Buddleja salviifolia), karoo noemnoem (Carissa haematocarpa), Jakkalsbos (Diospyros austro-africana),  ystertoppies (Dodonaea viscosa), hardeblaar gwarrie (Eulea coriaceae), bloughwarrie (E. crispa), kruisbessie (Grewia occidntalis), wilde-dagga (Leontis leonorus), klokkies-pendoring (Gymnosporia tenuispina), berg-kruidjie-roer-my- niet (Melanthus villosus), miritng (Myrsine africana), wildevlier (Nuxia congesta), tandblaarkoko (Maytenus ilicifolia), blinkblaar (Rhamnus prinoides), bergtaaibos (Searsia dentata), berg-besembos (S. dregeana), Besembos (S. erosa), kankerbossie (Sutherlandia frutescens), swartstorn (Cacaba aphylla), dakpanharpuis (Euryops imbricatus), lammerlat (Gomphocarpus buchenavianus) kraalpendoring (Gymnosporia polycantha), klaal dkriedorig (Lycium afrum), slangbessie (Lycium ferocissimum), gifmelkbos (Euphorbia mauritanica), melkbos-sonder-melk (Kleinia longiflora)

Rank en klimplante

klimop (Clematis brachiata), spantou (Cynanchum viminale), maramaboon (Tylosema esculenta ).

Deel hierdie episode

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Luister verder

Meer episodes

Die dorp spog met verskeie mooi Art Deco geboue

Ep 102: Hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter

‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter.
Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap – ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery.
Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk.