Ep 47: Vergroen jou dorp: Die Hoëveld (Deel 5)

SalviaSchilchetri

Vergroen jou dorp: Die Hoëveld, Deel 5:

Windmeultjies, silwerkwassies, tontelbossies, pers-sonsoekertjies, klokkiesbossies, wondertapyt en verkleurmannetjie-salie… Dis enkele van die plante inheems aan die Hoëveld wat plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld aan ons bekend stel. In dié reeks oor inheemse plante help hy dorpenaars om hulle dorpe en streke met plaaslike inheemse bome en plante te vergroen en te verfraai.

Luister hier na die potgooi:

Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag.

Bolle, knolle en orgidee

Hoeveld-bloulelie (Agapanthus campanulatus), Mpuimalanga bloulelie (A. inapertus), Waterberg-bloulelie (Agapanthus coddii) blousuurkanol (Aristea woodii), kandelaargeldbeursie (Albuca nelsonii), graskuikens (Anthericum cooperi), spruit-suurkanol (Aristea angolensis), golfblaar-kandelaarblom (Brunsvigia undulata), groot-henenkuikens (Chlorophytum krookianum), Vaalrivierlelie (Crinum bulbispermum), graslelie (C. graminicolum), montbretia (Crocosmia aurea), bosmontbretia (C. paniculata), graskopieva (Bulbine abyssinica) lintblaar-kopieva (Bulbine narcissifolia), geelvuurlelie (Cyrtanthus breviflorus), rooi-vuurlelie (C. contractus), vlei-vuurlelei (C. tuckii), wit-grasklokkies (Dierama adelphicum), silwer-grasklokkies (D. argyreum),  sier-grasklokkies (D. pendulum),  krulkop, wilde-pynappel (Eucomis autumnalis), bont-pynappel (E. bicolor), berglelie (Galtonia candicans),  pappegaai-swaardlelie (Gladiolus dalenii), klein-poeierkwas (Haemanthsu humilis), bergpoeierkwas (H. montanus), berg-aandblommetjie (Hesperantha baurii), Basoetoe-vuurpyl (Kniphofia causlecens), soldaat-vuurpyl (K. uvaria), vlei-vuurpyl (Kniphofia linearifolia), veelblom-graslelie (Ledebouriafloribunda), blou-slangkop (Mervilla plumbea), vleitulp (Moraea huttonii), grootpienknerina (Nerina bowdenii), sterretjie (Rhodohypoxis baurii), rooikwas, bloedlelie (Scacoxus puniceus),  rooi-rivierlelie (Schizostylis coccinea) Natalpypie (Watsonia densiflorus), rooitrompetter (Wastonia pillansii), wit-aronskelk, varkblom (Zantedeschia aethiopca),  Sekukuni-aronskelk (Z. jucunda), Zantedescia pentlandii (Mapoglelie), gifbol (Boophone disticha), rivierlelsies (Crinum macowanii, C. bulbispermum), rooiblomaronskelk (Zantedescia rehmannii), rooirivierlelie (Hesperantha coccinea),

Orgidee hoeveld-moederkappie (Bonatea speciosa subsp. anteniffera), platkappie (Eulophia clavicornis), geel-platkappie (Eulophia cooperi), klipskeur-platkappie (Eulophia ovalis), langbeen-platkappie (Eulophia streptopetala), geelhoed-platkappie (E. welwitschiii).

Waterplante

Waterlelies (Nymphaea nouchalii), wateruintjies (Nymphoides indica), dwergpapirus (Cyperus prolifer), rivierpampoen (Gunnera perpensa), palinggras (Vallisneria spiralis).

Ornamentele grasse

Buffelsgras (Panicum dregeanum), Tamba-dekgras (Hyparrhenia tamba), tamboekiegras (Arundinella nepalensis), groot-tamboekiegras (Cymbopogon validus), Ruigtegras (Miscanthus capensis), Miscanthus junceus, muisgras (Meilinus repens), dekgras (Hyparrhenia hirta), Melinis nervigluma, riffelgras (Setaria megaphlla), Drakensbergbamboes (Thamnocalamus tessellatus), Rooigras (Themena triandra), bokbaardgras (Trachypogon spicatus)

Grasperke

Kweek (Cynodon bradleyi, C. dactylon), Floridagras (C. transvaalenisis) Digitaria diversinervis (Richmond & hubberd bent), kiekoejoe (Penisetum clandestinum).

Deel hierdie episode

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Luister verder

Meer episodes

Die dorp spog met verskeie mooi Art Deco geboue

Ep 102: Hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter

‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter.
Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Ep 101: Barrydale se inwoners ploeg terug in die gemeenskap

Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap – ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery.
Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Ep 100: Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp

Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk.